Venue Verhuring

Die Patriot Teater Restaurant is ook ten volle ingerig om enige ander funksie te akkommodeer.

Korporatiewe funksies, verjaarsdae vieringe, sang audisies, skool revues, kinder partytjies, konferensies en ander okkasies kan voorsiening gemaak word voor.

Die Patriot is al die dae van die week beskikbaar vir dagfunksies. Spyskaarte, tafelplanne, vermaak en tegniese behoeftes kan presies volgens die funksie en begroting ontwerp word.

Basiese venue huur is van toepassing en sal uitgewerk word volgens elke klient se behoeftes.