Frequently Asked Questions

NEE, Ongelukkig Nie

Want kinders sit nogsteeds by die tafel en eet.

Daar is twee opsies beskikbaar:

  1. Betaal met jou krediet kaart deur PayFast
  2. Direkte oorbetaaling in on rekening

Facebook, Lekker Outings, Webtuiste, Rekord, Lamppale, Flyers

 

Op die aanlyn besprekings stelsel kry jy ‘n verwysings nommer wat ons ontvang dan

Nee – Ons ontvang ‘n e-pos met al jou besonderhede en boek dit onmiddelik aan ons kant op die sitplek plan

 

Julle is welkom om die kantoor te skakel vir die bank besonderhede en dan kan jul EFT.

Stuur dan net die Bewys van betaling aan info@patriottheatre.co.za

 

Ja, Weeksdae Dinsdae tot Saterdae maak deure 18:00 oop en die vertoning begin 20:30. Sondae maak die deure 12:00 oop en die vertoning begin 14:00